Huisgenoot

Kleur wol tuis

Met ’n paar eenvoudige items kan jy kreatief raak en wol kleur presies soos jy dit wil hê – jy kan boonop tjop-tjop iets nuttigs daarvan maak

-

DAAR is ’n oorvloed verskillen­de wolkleure in winkels, maar dis soveel meer pret om jou eie unieke kleur aan wol te gee. Ons wys jou hoe jy’n bol spierwit wol in jou eie kleurvolle reënboog kan verander en ’n oulike pomponboek­merk daarvan kan maak.

 ?? Saamgestel deur FRANCO HAVENGA Infografik­a: MICHAEL DE LUCCHI ??
Saamgestel deur FRANCO HAVENGA Infografik­a: MICHAEL DE LUCCHI
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa