Huisgenoot

Kaapse paartjie sleep buurman hof toe oor reusemotor­huis wat hy wil bou

-

Los die man. Hy wil net sy goed bêre. Ons goed word so maklik gesteel wanneer dit buite is. ’n Mens het nie ’n ander keuse as om ’n plan te moet maak nie. Meneer, bou jou motorhuis as jy kan en jy die geld daarvoor het. LAURA

Ag, kom nou mense.

Hoekom bou julle nie vir julle ook so ’n motorhuis nie? Sit groot glasvenste­rs in, dan kan ons gewone mense op ’n Sondag, wanneer ons in julle buurt rondry, ’n bietjie julle spogmotors aanskou. MAUREEN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa