Huisgenoot

Op my eish! se Efraine praat oor daardie ongemaklik­e soen met Neels van Jaarsveld

-

Dis 2021. Mense behoort te kan sê of hulle gereed is vir ’n soen. As ek op ’n afspraak gaan, het ek nie reeds “ja” gesê vir ’n soen nie. Die program gaan oor afsprake, nie of sy hom wil soen of in die bed wil spring nie. GISELLE

Ek verstaan dit nie.

Almal skree vir vroueregte en gelyke erkenning. Maar wanneer ’n vrou ’n sterk mening het oor iets wat met haar persoonlik­e ruimte te doen het, kan ander vroue haar nie gou genoeg aanval nie. IRENE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa