Huisgenoot

Keer skemerkelk­ies op hul kop met hierdie heerlike, maklike mimosa gemaak van Krush-lemoensap.

-

KRUSH-MIMOSA

GENOEG VIR 2 | BEREIDING: 5 MINUTE

BESTANDDEL­E

■ 1 lemoen

■ 125 ml suiker (opsioneel)

■ 250 ml koue alkoholvry­e vonkelwyn

■ 250 ml koue Krush-lemoensap

METODE

1 Maak die bessiestro­op Plaas al die stroopbest­anddele in ’n klein kastrol op matige hitte en laat dit stadig prut vir 5-10 minute tot die bessies net begin verkrummel. Verwyder van die hitte en laat eenkant staan om af te koel.

2 Skil die lemoen af in ’n lang reep sodat dit ’n spiraal vorm. Sny die geskilde lemoen in skyfies. Hou die skil en skyfies eenkant

BESSIESTRO­OP

■ 125 ml bevrore bessies

■ 30 ml grenadien

■ 15 ml gerasperde lemoenskil

vir garnering.

3 Maak die rand van elke glas nat en druk dit in die suiker (indien gebruik).

4 Skep ’n eetlepel vol bessiestro­op onderin elke glas.

5 Skink die glas ongeveer halfvol alkoholvry­e vonkelwyn en maak verder vol met Krushlemoe­nsap.

6 Garneer met vars lemoenskyf­ies en ’n spiraal lemoenskil.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa