Huisgenoot

DIE LIBRA-HEELAL

-

■ Jou BBP-faktor: Jy is grasieus, sjarmant en aangenaam.

■ Hoekom jou vriende jou liefhet: Jou vermoë om kalmte en geluk na ’n situasie te bring.

■ Wat hulle nie vir jou sê nie: Jou besluitelo­osheid kan pynlik wees.

■ Jou modestyl is stylvol, klassiek en elegant.

■ Jou beste eienskappe is jou vermoë om te kommunikee­r en vrede te maak.

■ Jou grootste ondeug is jou neiging om dinge uit te stel.

■ Jou ideale minnaar is pragtig en oorlaai jou met kompliment­e.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa