Huisgenoot

SAL DIE METAVERSE ONS LEWENS VERANDER?

-

Mense wat die konsep ondersteun, sê ons sal lekker aanlyn kan kuier en met ons daaglikse lewe aangaan. Maar kenners sê die tegnologie moet nog baie ontwikkel voor dit maklik en bekostigba­ar gaan wees. VRtoerusti­ng moenie vir lang tye gebruik word nie en maak baie mense karsiek.

En almal is dit eens, die koste van ’n kopstuk maak dit ’n veraf droom vir gewone sterflinge.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa