Huisgenoot

EILANDBOOM HELP MET KLIMAATSKR­ISIS

-

Kenners meen ’n 9 m hoë sitka-boom op die afgeleë Campbell-eiland (die foto bo is van die eiland; ons kon nie die boom se agent opspoor nie) kan help om geheime oor “koolstofpu­tte” te ontsluit. Koolstofpu­tte is gebiede wat meer koolstof uit die atmosfeer opneem as wat dit vrystel – voorbeelde sluit in plante, die see en grond. Dié boom het wetenskapl­ikes verstom met sy groei en kan hulle help uitpluis wat met die absorpsie van koolstofdi­oksied in die Suidelike Oseaan gebeur.

 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa