Huisgenoot

SPEURDER SAMMI: DIE BLOU STEEN

-

CRYSTAL-DONNA ROBERTS VIR OUDERDOMME: 9+ Sammi is 13 en het groot drome vir haar toekoms. Sy bly saam met haar tannie Valerie, ’n kunstenaar. Hulle gaan kuier vir die vakansie by Oumie en Dedda in die NoordKaap. Sammi gaan haar vriendinne April en Lerato mis, maar die klein dorpie gaan ’n goeie veranderin­g van omgewing vir haar wees. Maar die platteland is vol verrassing­s – én kansvatter­s.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa