Huisgenoot

KYK SÓ DIE KINDERPROG­RAM DIE BABBELBEND­E

-

Op huisgenoot.com kan kinders nou die nuwe aanlyn Afrikaanse kinderprog­ram Die Babbelbend­e kyk.

In dié videoreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd saam interessan­te dinge terwyl hulle speel-speel meer leer oor ons wonderlike wêreld.

Besoek huisgenoot.com, kliek op “HG Junior” heel bo en daarna “Die Babbelbend­e” om al die episodes te kry. Of kyk elke dag aanlyn op jou selfoon, rekenaar of tablet ’n nuwe episode op ons tuisblad. Elke episode is sowat 12 minute lank. Op naweke deel ons aanlyn ’n omnibus van vyf episodes. Huisgenoot.com is deel van Netwerk24, en jy moet registreer om die episodes van

Die Babbelbend­e te kyk. Besoek netwerk24.com om te registreer of laai die app in jou app-winkel af.

Kom leer ken Die Babbelbend­e – en geniet hul vrolike geselskap saam met ons!

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa