Huisgenoot

BROOKLYN IN DIE MIDDEL

-

Die Peltz-Beckhams was glo teleurgest­eld toe Posh hulle nie na die onlangse Paryse Modeweek genooi het nie. “Brooklyn is in twee geskeur,” het ’n bron toe aan The Mirror vertel.

“Hy is in ’n tweestryd en wend hom tot sy broer Romeo as ’n skouer om op te huil.

“Dis aaklig vir Brooklyn dat sy huwelik met soveel stres begin het.”

 ?? ?? Brooklyn voel verskeur tussen die twee vroue in sy lewe – sy nuwe vrou en sy ma.
Brooklyn voel verskeur tussen die twee vroue in sy lewe – sy nuwe vrou en sy ma.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa