Huisgenoot

CLAYTON VERKLAP SY GUNSTELING­E

-

Kleur: Blou

Kos: Enigiets wat deur my verloofde berei word.

Herinnerin­g op die rugbyveld: Toe ek my 100ste wedstryd vir die Cheetahs gespeel het.

Bykomstigh­eid: Ek het ’n ding vir pragtige horlosies van groot fabrikate.

Een woord wat Kaapstad die beste beskryf: Huis.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa