Huisgenoot

PAPPA DOK OP

-

Die twee woon glo in

’n eiendom wat aan

Nicola se pa behoort.

Hy het ook die koste van Brooklyn, ’n Brit, se Amerikaans­e groenkaart – wat hom toelaat om in die land te werk – en die regskoste vir sy visumaanso­ek gedek. Volgens ’n bron in die familie behandel Nelson vir Brooklyn soos ’n seun. “Dis hoe dit gaan met die Peltz-gesin. As jy een van hulle word, moet jy jou familie agterlaat. Dis asof niks bestaan het voor jy hulle ontmoet het nie. Hulle suig jou in”.

 ?? ?? Die Peltzgesin het Brooklyn Beckham met ope arms verwelkom.
Die Peltzgesin het Brooklyn Beckham met ope arms verwelkom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa