Huisgenoot

CHRISTIAN BENNETT

-

Die Arendsvlei-akteur se dogtertjie, PHOENIX (5), was net twee weke oud toe sy destyds saam met haar pa in die kykNET-sepie Suidooster te sien was as Bianca (Simone Biscombe) se baba, Stella. “Dit was vir my ’n groot prestasie as pa en akteur en ’n onbeskryfl­ike gevoel,” sê Christian. Phoenix het dié rol vertolk tot sy byna drie jaar oud was. “Ek is geweldig trots op haar. Sy hou nie op toneelspee­l nie. Sy is skreeusnaa­ks, speel model en sing die hele plek vol.”

 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa