Huisgenoot

3 ‘Liewe Elize, vriendin wat my gehelp het, wil my manipuleer’

-

As ’n mens jou naaste help, moet jy dit doen met opregtheid sonder bybedoelin­gs. Jy het dankie gesê, maar kan nie vir ewig skuldig voel teenoor haar nie. Sterkte, mag jy die regte woorde vind om te sê: Genoeg is genoeg. BERYL

Moenie skuldig voel nie. Wees nou die beste werker wat die firma nog gesien het – op jou eie meriete en met jou eie harde werk. Sny die persoon en haar invloed af en konsentree­r op jou werk en jouself. BETSIE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa