Huisgenoot

JY MOET WEET

-

LEN MULLER Die sanger se nuwe snit gaan oor iemand wat alles vir die liefde waag. “Dit het vir my geklink soos ’n swerwer wat die liefde van sy lewe op sy pad ontmoet het. Hy besluit om ’n kans te waag en vir die mens te sê hoe hy voel,” sê Len oor die liedjie se ontstaan. Ek wil hê jy moet weet, moet weet, hierdie is vir jou en ek probeer, alweer, om alles wat ek het vir jou te gee, sing hy.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa