Huisgenoot

VYF KITSVRAE

-

1 Hoe oud was koningin Elizabeth II toe sy dood is?

2 Watter tower-item besit die koningin in Sneeuwitji­e?

3 Wat word diere sonder ruggrate genoem?

4 In watter land sal jy die Groot Piramide van Giza aantref?

5 Waar of onwaar: Switsers is bekend daarvoor dat hulle die meeste sjokolade per persoon ter wêreld eet.

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa