Huisgenoot

KEN JY DIE STOUT GESIGTE?

-

In die nuwe kortfliek The Simpsons: Welcome to the Club volg ons Lisa van The Simpsons terwyl sy ’n hele rits Disney-karakters teëkom – en nie almal is goed nie. Thor van The Avengers se broer, Loki, en Kaa, die slang van The Jungle Book, is ook te sien.

Lisa, wat ’n prinses wil wees, bevind haar skielik in die geselskap van onder andere Ursula, die skurk van The Little Mermaid. Ursula is beslis onder die top-10bekendst­e skurke in Disney-flieks, maar hoe goed ken jy die ander booswigte? Identifise­er die vyf bo.

 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa