Huisgenoot

NEUTRAAL (ONTSPANNE)

-

LYF: Rustend met kop gelig. Kan ook uitgestrek lê of opgekrul in ’n bal. VOORPOTE: Voor hulle of netjies onder hulle ingetrek.

OË: Kan saggies knip of half toe wees.

ORE: Regop en vorentoe, maar sal sywaarts draai as hulle iets hoor. SNOR: Weg van wange; kan amper lyk of hulle glimlag.

STERT: Los naby lyf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa