Huisgenoot

HOE WERK DIT?

-

■ Daar is twee kategorieë: vir jong kinders van 3 tot 10, en vir ouer kinders van 11 tot 18.

■ Besoek huisgenoot.com of landbou.com en kies op die tuisblad die skakel wat jou neem na die aanlyn Junior Boertjieko­mpetisie.

■ Vul jou kind of tiener se besonderhe­de in, asook jou eie besonderhe­de, en laai ’n foto van jou spruit op saam met ’n kort motivering oor jou kind se liefde vir boer.

■ Huisgenoot en Landbouwee­kblad sal die finaliste aanwys en hulle kontak om van elkeen ’n spesiale video te kom maak.

■ Dié video’s sal gepublisee­r word op ’n spesiale aanlyn blad op huisgenoot.com en landbou.com, en lesers kan dan vir hul gunsteling­boertjies in albei kategorieë stem.

■ Die wenners se verhale sal verskyn in Huisgenoot en Landbouwee­kblad – en elke wenner stap weg met

R10 000 kontant!

 ?? ?? Inskrywing­s sluit op 11 Oktober 2022.
Inskrywing­s sluit op 11 Oktober 2022.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa