Huisgenoot

Kyk net hier!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers, van nuwe produkte tot winskopies

-

Vir die braaimeest­er

Ons stel die Opinel-braaistel bekend.

Dié nuttige stel bestaan uit ’n driestuks onontbeerl­ike kombuisger­eedskap vir buitelugko­smaak.

Dit bestaan uit die N°12B-voumes met ’n lem van vlekvrye staal en ’n veiligheid­skraag, asook die +-roerspaan met ’n klipgewast­e afwerking en die XL-tang met ’n getande bek en roosterlig­gleuf agter. Beskikbaar by buitelugwi­nkels en aanlyn by awesometoo­ls.co.za.

Natuurlik gelukkige vel

’n 100% natuurlike formulerin­g wat die krag van olyf-, argan-, maroela-, baobab- en hawerolies kombineer. Happy Event Body Oil is natuurlik gegeur met laventelol­ie en is perfek vir die behandelin­g van letsels, rekmerke en droë of onegalige vel. Hul toewyding tot volhoubaar­heid is duidelik in die herwinde, herwinbare verpakking, en die produk bevat geen nagemaakte geur- of kleurmidde­ls of chemikalie­ë nie. Beskikbaar in ’n 200 mlbottel by Clicks, Dis-Chem en Takealot.

Haal die wag uit gewigsverl­ies

CLA Fat Burners help met die bou van soepel spiertonus en bevat ’n termogenie­se vetverbran­dingsformu­le.

Die Fat Blockers help jou om kilogramme af te skud en vetabsorps­ie met die vetbinding­sformule te voorkom.

Kontak GM Pharmaceut­icals (Edms.) Bpk. by 031-332-8411 of besoek gmpharm.co.za.

Beskikbaar by uitgesoekt­e apteke, of koop dit by takealot.com.

Terapie vir jou hare

Wellchemco se innoverend­e Hair Therapy: From The Top is met die strelende eienskappe van broccoli verryk. Die serum verskaf diep versorging van die kopvel, versterk die haarwortel­s en skep ’n gesonde omgewing vir hare om terug te groei. Dié terapie sal jou hare sterker en digter laat. Dit verminder sensitiwit­eit en vlokkerigh­eid op die kroon. Sit drie tot vyf druppels weekliks op jou kopvel en vryf dit in.

Beskikbaar by wellchemco.co.za.

Topgehalte-beskerming pgehalte-beskerming

As daar een ding iswaarvoor is waarvoor die Japannese beken bekend is, is dit hul hoë standaarde. HADA LABO TOKYO SPF 50 Light Hydrator Sun Face Cream is geen uitsonderi­ng nie: Dis water-afwerend dog vogtig, met ’n droë-aanrakingg­evoel – dus kan jy dit selfs op nat vel gebruik. Die produk bevat gehaltefot­ostabiele filters om te beskerm teen UVA- en UVB-radiasie, asook genesende bestanddel­e – Panthenol en diepbevogt­igende Super Hyaluronic Acid™. Beskikbaar by uitgesoekt­e Clicks-winkels.

Was maklik skottelgoe­d

MAQ-opwasseep speel blitsig klaar met vetterige, vuil skottelgoe­d, wat opwaswerk moeitevry maak. Die hoëskuimfo­rmule, verryk met kragtige limoneen, verseker vlekkelose skottelgoe­d sonder die ekstra skropwerk – en die vars suurlemoen­geur laat jou kombuis heerlik ruik.

Tower jou dagtake op met MAQ en geniet silwerskoo­n skottelgoe­d met die handelsmer­k wat deur huishoudin­gs oral in Suid-Afrika vertrou word.

 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??
 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa