STERRE VOORSPEL
kreef 22 Junie – 23 Julie
Vertrou nou in jouself en jou vermoë, want jy beskik oor die innerlike krag om al jou drome te bewaarheid. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0174)
Leeu 24 Julie – 23 Aug.
Sukses word verdien. As jy alles in die stryd werp en bereid is om die harde werk in te sit, sal jy jou doelwitte bereik. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0175)
maagd 24 Aug. – 23 Sep.
Goeie nuus of waardevolle inligting behoort nou na jou te kom. Moenie veg teen die verandering wat dit inlui nie. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0176)
weegskaal 24 Sep. – 23 Okt.
Dis nou die ideale tyd om op jou geliefdes te fokus. Reël ’n intieme familiebyeenkoms om julle nader aan mekaar te bring. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0177)
Skerpioen 24 Okt. – 22 Nov.
Verander gerus jou roetine of omgewing as jy genoeg gehad het van lastige mense. Bederf bietjie jouself. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0178)
boogskutter 23 Nov. – 21 Des.
Lewensgeluk spruit uit goeie gesondheid so begin nou ’n nuwe fiksheidsroetine en verander ook jou dieet. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0179)
steenbok 22 Des. – 20 Jan.
Jy kan nou almal wat ooit naar was met jou, uitdaag en suksesvol uitoorlê. Jy is niemand se gek of slaaf nie. DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0180)
waterdraer 21 Jan. – 19 Feb.
As jy daaraan gedink het om veranderings te maak, is dit nou ’n goeie tyd om tot aksie oor te gaan. Jy kan selfs geïnspireer word deur ’n droom of visie. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0181)
vis 20 Feb. – 20 Maart
Jy sien baie geleenthede raak om uit te staan. Gebruik jou intuïsie en verbreed jou horisonne. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0182)
ram 21 Maart – 20 April
Dit behoort nou goed te gaan by die werk en met vriendelike gesprekke word probleme uitgestryk. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0171)
bul 21 April – 21 Mei
Jou vriende is baie behulpsaam; gebruik die kans en vra vir advies of gunste. Jy sal dalk iets in ruil moet doen. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0172)
tweeling 22 Mei – 21 Junie
Iets is aan die gang in jou persoonlike lewe. Dit kan uitloop op ’n gelukkige gebeurtenis, mits jy ’n groot verandering of besluit maak. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0173)