Navigated
Kuier
Kuier

Kuier Magazine Online Subscriptions

or

Subscribe to Select

15 newspaper or magazine issues of your choice each month

US $11.99/Month

Get this issue

Kuier, 8 Oct 2026

Description

Read Kuier online with PressReader. Kuier, published in Afrikaans, is a magazine from South Africa. Stay up to date with the current issue, or browse back issues of Kuier in the archive.

In This Edition

ArticleVan bak en brou tot bor­duur­werk

hou jou lyf ont­haal­queen met diÉ KUIERKOS-resepte – en ons wys wat­ter ‘granny hob­bies’ is weer in!

Van bak en brou tot bor­duur­werk

ArticleHALLO, KUIER-LESERS!

Nog ’n vrou. Nog ’n tra­giese opskrif. Nog ’n fami­lie wat die ondenk­bare moet ver­werk nadat ’n geliefde op die mees tra­giese manier van hulle af weg­ge­ruk is . . . Die onlangse vlaag vrou­e­moorde het die land opnuut geruk. Talle...

HALLO, KUIER-LESERS!

ArticleBOODSKAPPE

“Zane & Ilse:‘Para­dys’se dina­miese duo”, 24 Sept. Zane Meas en Ilse Klink is twee prag­tige mense en baie goeie akteurs. Mag die Here julle seën. ALIDA Ilse is vir my so ’n lief­like, rus­tige, kalm aktrise. Sy ken haar sto­rie. Lief haar baie....

BOODSKAPPE

ArticleONS LESERS

Waar sy woon, is straat­nom­mers oor­bo­dig. Vra enig­ie­mand in die Noord-Kaapse dor­pie Khar­kams waar Het­tie Far­mer bly en hulle beduie jou tot voor haar hui­sie met die pers bou­gain­vil­leas, draad­hei­ning en plaas­hek. Khar­kams is so klein...

ONS LESERS