huletts
Huletts is SA se no. 1 suikerhandelsnaam. Jy kan Huletts vertrou om keer op keer dieselfde korrelgrootte, smaak en aroma te lewer. Dis waarom ’n klein bietjie Huletts soetigheid baie ver rek. HET JY GEWEET Voeg ’n knippie Huletts-suiker by etes wat tamaties bevat. Dit sal die suurheid daarvan teenwerk.