L.a. girl
L.A. Girl het pas vyf nuwe maskaras bekendgestel en is totaal en al die hype werd! Wispy Lash is perfek vir ekstra volume en lengte. Oomph’d gee vir jou klontvrye volume. Flashy is ’n moet-hê 3-in-1 maskara wat wimpers lig, volume gee en langer maak. Double D laat jou wimpers weer“vol”lyk.