VRAAG: Ander woord vir godsdiens of belydenis.
SKRYF SÓ IN: Vul die Bybel-blokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS die woord “KUIER” gevolg deur jou antwoord, naam en plek, asook Bybel-blokraainommer na 42508 voor 25 Oktober 2017. Net een SMS (R1,50) per deelnemer word toegelaat. Die oplossing verskyn in die uitgawe van 15 November 2017. NET MENSE BINNE SA KAN DEELNEEM. DIE WENNER WAT GEKIES WORD, MOET DIE OORSPRONKLIKE, VOLTOOIDE BYBEL-BLOKRAAI EN HUL BESONDERHEDE VERSKAF. DIE SLUITINGSDATUM IS 25 OKTOBER 2017. GEEN POSSTUKKE WORD MEER AS INSKRYWING AANVAAR NIE.