Kuier

Gladys Johannes (68)

-

van Abbotsdale buite Malmesbury, Wes-Kaap: Sy is deur haar antie grootgemaa­k en is ’n ma van sewe kinders.“Die belangriks­te ding wat my antie my geleer het, is respek en dissipline. Respekteer altyd grootmense en behandel altyd ander mense met respek. Sy het my ook geleer om ’n mense-mens te wees. Hoe om mense te benader, met hulle te praat en hulle goed te laat voel.” Maar buiten wyshede van ma’s, is daar ook apps vir die meer moderne ma wat jy op jou slimfoon kan laai en handig handig te pas kan kom vir ma’s wat reeds hul hande vol het (sien voorbeelde onder).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa