Kuier

Zenobia Kearns (42)

-

van Delft, Kaapstad: Sy is ma van Nicole (21), Lincoln (17) en ’n laatlam, Zeah (twee maande).“Die beste raad wat ek gekry het, is om te borsvoed, want dit werk goedkoper uit. Raad wat ek ook onlangs gekry het aangesien ek ’n bietjie dom is ná 17 jaar, is dat my baba ’n roetine moet volg elke dag. Meaning sy moet elke dag op dieselfde tyd pap eet of bad in die aande.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa