Kuier

Los & lekker

-

Dit is belangrik dat jy ’n top dra wat nie te styf sit nie. Dit moet ook die regte lengte wees. ’n Top wat op jou heupe sit, laat dit ekstra sexy lyk. Kies ook jeans met ’ n hoë middel wat jou maag in plek sal hou. Top, R99,99, MRP; jeans, R229,99, MRP; halssnoer, R159, Miladys.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa