Kuier

Hou dit donker

-

’n Swart nommertjie is altyd ’n wenner. Donker kleure laat jou skraler lyk. ’n Jumpsuit is ’n goeie keuse, maar kies een wat uit twee stukke bestaan of een met ’n belt sodat jy amper jou lyf in twee kan deel sodat dit nie jou oog na jou maag trek nie. Jumpsuit, R299, Exact; skoene, R169,99, MRP.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa