Kuier

Dis ’n wrap

-

’n Vloeiende wraparound-romp, trek die oog afwaarts sodat die aandag nie op jou maag is nie. Balanseer dit met ’n eenvoudige top wat nie te styf sit nie. Wrap-around-romp, R280, Exact; denimtop, R339 – R379, Miladys; denimskoen, R120, MRP.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa