Tops is tops
’n Goeie manier om jou maag weg te steek, is om ’n asimmetriese top te dra. Sulke tops skep vleiende vertikale lyne vir jou middel. Tops wat oorkruis is, het dieselfde effek. Bloes, R339 – R379, Miladys; jeans, R339 – R379, Miladys; denimskoen, R120, MRP.