Kuier

STERRE VOORSPEL

-

vis 20 Feb. – 20 Maart

Leer elke dag om positief te wees. Daardie gevoel sal jou meer kanse gee om jou drome te bewaarheid. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0182)

ram 21 Maart – 20 April

Oorweeg al jou opsies met die doel om nuwe idees en geleenthed­e te kry om geld te maak. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0171)

bul 21 April – 21 Mei

Jou goeie idees en skerp antwoorde maak jou die slimme in jou vriendekri­ng. Jy sal nogal uitstaan. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0172)

tweeling 22 Mei – 21 Junie

Doen jou bes om ander te laat tuis voel by jou huis. Almal kan dan gelukkig wees en vorentoe gaan as daar ’n vreugdevol­le atmosfeer heers. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0173)

kreef 22 Junie – 23 Julie

Dis nou tyd vir veranderin­g en om nuwe, opwindende dinge te ontdek as jou lewe vervelig geword het. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0174)

Leeu 24 Julie – 23 Aug.

Net ’n herinnerin­g dat jy nie moet vergeet om jouself ’n goeie nagrus te gee nie. Dit sal jou baie energiek maak. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0175)

maagd 24 Aug. – 23 Sept.

Reik uit na iemand wat vertroosti­ng en simpatie soek. Selfs net jou nabyheid kan ’n veranderin­g in hul lewe maak. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0176)

weegskaal 24 Sept. – 23 Okt.

Hou aan droom en dink aan die tye toe jy suksesvol was. Dit kan jou weer inspireer om bo jou teenstande­rs uit te styg. Onthou die lesse wat jy geleer het. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0177)

Skerpioen 24 Okt. – 22 Nov.

Net die waarheid kan jou regtig vry maak sodat jy weer tot jou volle potensiaal kan lewe. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0178)

boogskutte­r 23 Nov. – 21 Des.

Begin respek vir die ou mense in jou lewe te toon deur klein goed te doen. Moenie wag totdat hulle dood is nie. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0179)

steenbok 22 Des. – 20 Jan.

Kyk na jou vriendskap­pe wat jy het en bou nuwe kontakte. Advies van dié mense kan jou help om suksesvol te wees. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0180)

waterdraer 21 Jan. – 19 Feb.

Kweek ’n gewoonte van gereelde meditasie. Stilte-tyd kan goed wees vir jou algehele welstand. Vind ’n stil plek waar jy kan fokus. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0181)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa