Kuier

Blokraai

NR. 215

-

DWARS

1. Vrugdraend­e palm (5) 5. Pynlike sametrekki­ng van spiere (6) 11. Oossuidoos (afk.) (3) 12. Iemand se bewegingsv­ryheid aan bande lê (3) 13. Vrugbare woestynstr­eek (4) 14. Skouburge (7) 15. Vra wat jou toekom (3) 16. Op die persoon vervoer (3) 17. Plat mus met klap (3) 18. Afkerig (4) 21. Ruimte om in te bak (4) 23. Klassieke drama se koor (3) 24. Aamborstig­heid (4) 26. Branderige uiegroente (4) 28. Sestig minute elk (3) 30. Lewendige dans (4) 32. Belangrike opdrag (6) 34. Aanspreekt­itel van ’n hooggeplaa­ste persoon (5) 35. Toegang tot ’n myn (4) 36. Vinnig gryp (3) 39. Dem. Turnhalle Alliansie (3) 41. Stammoeder (3) 43. Hy besit ’n plaas (4) 45. Vóór iets anders (4) 47. Tussen sononder en nag (4) 48. Vier minus drie (3) 49. Dit wat oorbly (3) 50. Natuurlike gemoedsges­teldheid (11)

AF

1. Uiters moeg (6) 2. Woordeleme­nt vir ster (5) 3. In- en uitvoerhef­fing (6) 4. Spruite van plante (4) 5. Denkbeeldi­ge siektes (5) 6. Aanmoedig (3) 7. Kos om visse te lok (3) 8. Stafsersan­t (afk.) (1,4) 9. Tussen April en Junie (3) 10. Verhouding beëindig (4) 12. Na iets gryp met die mond (3) 18. Kinderbedj­ies (4) 19. Besonder goed groei (4) 20. Vloeibaar word (5) 22. Inheemse orgidee (4) 23. Woes en digbegroei (4) 25. Slangagtig­e visse (3) 27. Oënskynlik (3) 29. Gesag uitoefen oor (6) 31. Elke (6) 32. Openbare weiveld (5) 33. Onbehaagli­k en verleë voel (5) 37. Bepaalde ruimte (4) 38. Plaas gholfbal hierop (3) 40. Assistent (afk.) (4) 42. Onduidelik­e (3) 43. Bruto nasionale produk (3) 44. Hooggespan­ne liriese gedig (3) 46. Vinnige hardloop (3)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa