Kuier

STERRE VOORSPEL

-

vis 20 Feb. – 20 Maart

Die noodlot tel in jou guns, maar jy moet aksie neem. Jy sal ’n wenner wees as jy jouself druk om beter te doen. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0182)

ram 21 Maart – 20 April

’n Nuwe wêreld vol winsgewend­e idees gaan oop vir jou. Kies jou beste opsie en klou vas daaraan. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0171)

bul 21 April – 21 Mei

Jy sal tevrede wees met die uitkoms van belangrike onderhande­lings en dit sal jou selfvertro­ue ’n hupstoot gee. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0172)

tweeling 22 Mei – 21 Junie

Verbeter jou samewerkin­g met jou geliefdes. Dit sal dan sorg vir vrede in die huis. As jy veranderin­gs wil aanbring, vra jou huismense se opinie. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0173)

kreef 22 Junie – 23 Julie

Maak gebruik van die kans om in sport of iets kreatiefs uit te blink en jouself só te ontwikkel. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0174)

Leeu 24 Julie – 23 Aug.

Maak tyd in jou besige skedule vir ’n bietjie pret en vermaak. ’n Goeie balans is goed vir jou algehele welstand. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0175)

maagd 24 Aug. – 23 Sept.

Dis die regte tyd as jy ’n verhouding wil beëindig, maar as jy dit enigsins wil red, moet jy nou alles insit. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0176)

weegskaal 24 Sept. – 23 Okt.

Jou geldsake kan beter lyk as jy nuwe ooreenkoms­te aangaan of oues afhandel. Fokus op besigheid wat waardevol is en ook lank sal hou. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0177)

Skerpioen 24 Okt. – 22 Nov.

Jy wil nou op jou eie wees om jou kop skoon te kry. Dit sal jou die ruimte gee om jou gedagtes te laat gaan. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0178)

boogskutte­r 23 Nov. – 21 Des.

Om jou spesifieke doelwitte in jou loopbaan te bereik, moet jy ywerig en hardwerken­d wees en altyd deurdruk. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0179)

steenbok 22 Des. – 20 Jan.

Jy kan suksesvol wees in jou sosiale kringe of jy kan beter af wees met jou besigheid – glo net in jouself. ( DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0180)

waterdraer 21 Jan. – 19 Feb.

Jou geestelike kant kry nou meer lewe en dit laat jou toe om die beste van jou omstandigh­ede te maak en intense persoonlik­e probleme uit te stryk. (DAAGLIKSE STERRE EN DIE LIEFDE: 083 914 0181)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa