Vat vyf

Kuier - - Mode -

S­te­ven: Sy styl is oor die al­ge­meen meer kon­ser­wa­tief, maar dit be­te­ken nie hy kan nie ’n paar fun­ky stuk­ke in­bring nie. 1. Puf­fer bo­dy­war­mer, R299,99, MRP. 2. T-hemp, R89,95, MRP; 3. Baad­jie, R650, Ex­act. 4. Check-hemp, R199,99, Ex­act. 5. Trui, R179,99, MRP. El­ke man het ’n paar klas­sie­ke stuk­ke in sy kle­re­kas no­dig, soos by­voor­beeld een of twee broe­ke wat lek­ker sit, so­dat hy mak­lik kan meng en pas. Met net vyf ba­sie­se i­tems wys ons hoe jy dus mak­lik ’n he­le paar ver­skil­len­de uit­rus­tings kan vorm deur net die bo­stuk­ke te ver­an­der.

Mathew: Bring ’n bie­tjie kleur in om die blou en grys te breek. 1. Wit T-hemp, R140, Ex­act 2. Trui, R179,99, MRP 3. De­nim­hemp, R299,99, Ex­act 4. Bom­ber jac­ket, R360, Ex­act 5. Top, R139,99, MRP.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.