VROU LOOP AG­TER EKS

Kuier - - Doktersadvies -

Hi, An­tie Val. Ek is 24 jaar ge­troud en het uit­ge­vind my vrou loop ag­ter haar eks aan. Ons het nog nooit reg­tig daar­oor ge­praat nie. Sy het nou baie snaak­se hou­dings. Ek mag haar nie soen of druk­kies gee soos al­tyd nie. Het daar iets tus­sen hul­le ge­beur? AGTERDOGTIG

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.