WEN MET JOU WENK
Het jy ’n getroue wenk wat jou al menige kere uit die knyp gehelp het? Deel dit met ons! Stuur jou wenk via WhatsApp na 0607840589 met die sleutelwoorde KUIER WENK. Jy kan dit ook via e-pos stuur na kuier@kuier.
co.za met KUIER WENK in die onderwerpveld. Jou wenk kan Wenk van die Maand of selfs Wenk van die Jaar wen. Junie se wenner wen ’ n geskenkpak ter waarde van R1 000 met die komplimente van essence.