Kuier

Wen! S kryf só in:

Ons wil hierdie winter ons lesers lekker bederf met vuurwarm pryse! Vier splinternu­we yskaste is op die spel.

-

Beantwoord twee maklike vrae om deel te neem. Die eerste vraag was in die uitgawe van 1.1 Julie 2018 en die tweede vraag is hieronder. ONTHOU jy moet albei vrae in een SMS beantwoord om ’n kans te staan, so jy moes reeds jou eerste antwoord gekry het in die vorige uitgawe. Bv. SMS KUIERKIC + Jou naam + Antwoord 1 .+ Antwoord 2 na 42508 (R1,50 per SMS) Sluitingsd­atum: 3 Augustus 2018

Vraag 2: Wat is die waarde van die yskas wat jy kan wen in KIC se kompetisie?

Bepalings en voorwaarde­s: Die prys is nie oordraagba­ar nie en kan nie vir kontant omgeruil word nie. Werknemers van Media24, KIC en hul naaste familieled­e mag nie aan die kompetisie deelneem nie. Indien jy onlangs ’n prys by Kuier gewen het, moet jy drie maande wag voordat jy weer kan inskryf. Die kompetisie sluit om 12:00 nm. op 3 Augustus 2018. Kuier sal die wenners kies en in die uitgawe van 22 Augustus 2018 aankondig.

 ??  ?? WEN EEN VAN VIER MODERNE KIC-YSKASTE TER WAARDE VAN R5 999,99 ELK.
WEN EEN VAN VIER MODERNE KIC-YSKASTE TER WAARDE VAN R5 999,99 ELK.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa