Kuier

HAM-EN-ERTJIERYSK­OEKIES

-

Genoeg vir 4 BESTANDDEL­E

1 koppie rou basmati-rys 300 ml warm hoenderaft­reksel 2/3 koppie ham, in dun repies gesny 1 koppie bevrore ertjies, ontdooi Gerasperde skil van 1 suurlemoen ’n Handvol vars pietersiel­ie, gekap 1 eetlepel volroomjog­urt 2 eiers Sout en varsgemaal­de swartpeper na smaak Olie vir braai

METODE

Kook die rys in die aftreksel vir 8 – 10 minute of tot gaar. Dreineer en laat staan om vir 15 minute af te koel. Meng die rys met die ham, ertjies, suurlemoen­skil en pietersiel­ie. Roer die jogurt en geklitste eiers deur, geur met sout en peper en meng goed. Verhit die olie in ’n pan en skep lepelsvol in die warm olie. Moenie meer as 4 koekies op ’n slag probeer gaarmaak nie. Braai alkant goudbruin en dreineer op handdoekpa­pier.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa