Kuier

SOORTE RYS

-

Wit langkorrel­rys: Rou, wit langkorrel­rys is ’n goeie bron van energie, koolhidrat­e, kalsium, yster en vitamien E in vergelykin­g met mielies, koring en aartappels. Dit bevat geen vitamien C, vitamien A of betakarote­en nie en is veral laag in vesel. •

Bruin rys: Dit bevat baie vitamiene, minerale en vesel aangesien dit nie verwerk is om die semellaag te verwyder nie. •

Rooi rys: Dis ryk aan yster en sink, terwyl swart en pers rys veral hoog in proteïene, vet en vesel is. Rooi, swart en pers rys kry hul kleur van spesiale pigmente (antosianie­n) wat baie gesondheid­svoordele het soos om as anti-oksidant te dien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa