Kuier

HARDLYWIGH­EID

-

Epsom salt (vir medisinale gebruik) opgelos in water help my baie gou. CARROL DASSIE, KAAPSTAD

Gooi elke oggend ’n lepel Blackstrap molasses in jou koffie of eet ’n lepel vol op ’n leë maag. ’n Lepel semels in jou pap kan ook wondere verrig. LISA BARNES, PRETORIA

Ek koop vir my ’n potjie prune purity babapoedin­g. 1, 2, 3 . . . Probleem opgelos. CINDY JOY OLIVER, KAAPSTAD

Eet elke oggend Kellogs All-Bran flakes en vesel soos whole wheat brood. LESTER MOORE, EERSTERUST

Eet ’n blikkie droëvrugte of drink ’n bietjie lou koeksoda-water. CECILIA DOMINGO, HERMANUS

Niks werk so goed en so vinnig soos kasterolie nie! SANDRIEKA PISANIE, OUDTSHOORN

’n Glasie bier werk baie goed vir my. HAYLEY AFRICA, KAAPSTAD

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa