Kuier

FACEBOOK

-

Kyk jy “reality” programme soos Keeping up With the Kardashian­s? Hoekom of hoekom nie?

Genugtig, nee! Society laat ons glo ons het die reg om mense dop te hou in hul eie, private huise. En dan voel ons dis ons rek en kan oral, enige tyd gebeur. En behalwe daarvoor is daardie reality shows so aansteller­ig. Hulle doen seker goed om klomp views en borge te kry. CHARLENE VAN DER MERWEJOSEP­HS, KAAPSTAD

Ek is mal daaroor! Kan nie wág vir die volgende episode nie. Ek is mal daaroor om te sien hoe die famous menselewe! EUGESTINE PETERSEN, KAAPSTAD

Nee, glad nie, want dis snert. Mense moet hul privaat lewe vir hulself hou. Dis ’n gemors van tyd. LINDSAY-ANN JACOBS, KAAPSTAD

Nee dankie! Ek het nie die tyd of energie om ander se doen en late dop te hou nie. Ek het dinge van myself wat gedoen kan word in daai tyd. JANINE ISAACS, KAAPSTAD

Nee. Dis hul privaathei­d en soms wil mense wat te veel na hulle programme kyk, na-aap. ANNELIZE KLAASTE, KAAPSTAD

Nee. Ek het my DSTV afgesit. Jy spaar soveel geld. Kon Mei maand my seun in Duitsland besoek, asook Oostenryk en Spanje. EVANGELINE SCHEFFERS, GORDONSBAA­I

Dis ’n absolute vermorsing van tyd om na daardie gemors te kyk! MARIE SWAN, KOMATIPOOR­T

Ek is ’n Kardashian en Housewives fan. Is mal oor reality TV! WHITNEY KIEWIET, KAAPSTAD

Wanneer jy ‘n hakskoen dra, is styl of gemak vir jou die belanrikst­e?

Ek het hak spurs en inflammasi­e in my voete en rug, so ek worry nie hoe lelik dit is nie. As my voete begin pyn dat ek voel om te huil, dan help daai mooi skoene net mooi niks. Ek verkies gemak dat ek kan aandag gee aan waarmee ek besig is en nie heeltyd net bewus is van my ongeloofli­ke pyn nie. As jy kan suffer vir beauty het jy nog nie genoeg gesuffer nie. PETRU WILLIAMS, KAAPSTAD

Hoë skoene is veronderst­el om styl te Elke keer as daar so ’n berig (Kaap gesaai met lykies, 25 Julie) verskyn, voel dit iemand ruk my hart uit my bors. Ek is ’ n ma van vier, met drie dogters en dis absoluut horrific om van sulke

Die wêreld het jou kom kry toe jy gebore is, so dit skuld jou niks. As dit jou ’n paar klappe gee, staan op! Moenie bly lê nie! Moenie soos ’n swakkeling voel nie. Staan net op! NORMA JANUARY, ATHLONE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa