Kuier

Rachel vier vroue

-

1 Wat is die belangriks­te karakterei­enskappe van ’n sterk vrou?

In die eerste plek moet jy jouself verstaan en besef hoe belangrik dit is om na jouself om te sien, sodat jy na ander kan omsien. Verder is dit belangrik om lojaal en getrou aan jou woord te wees. Laastens moet jy probeer om altyd jouself te wees en nie onnodig spanning op jouself te plaas deur te probeer wees wat ander verwag jy moet wees nie.

3 Wat is die belangriks­te les wat vrouens moet leer?

Een van die belangriks­te goed wat ek in my lewe moes leer was dat wanneer ek

2 Watter geld-lesse moet elke vrou leer?

Al doen jy nie fisies ’ n begroting waarna jy elke dag kyk nie, moet jy ’n goeie idee hê van wat jou inkomste en uitgawes is. Dan is dit baie belangrik om te prioritise­er. Besluit wat die belangriks­te is om aan geld te bestee op kort-, mediumen langtermyn. .

4 Hoe vergelyk Suid-Afrikaanse vroue met ons oorsese eweknieë?

Omtrent ’n derde van maatskappy­e in Suid-Afrikaanse het ’ n beduidende aantal vrouens in senior rolle in besigheid. Máár dit beteken daar is steeds twee-derdes waar ons nog die

5 Waarom is Vrouedag belangrik?

Vroue is elke dag belangrik, maar Vrouedag spesifiek vier ’n diverse groep vroue wat besluit het tot hier toe en nie vêrder nie en standpunt ingeneem het oor iets waarin hulle baie sterk glo namens die hele land. Dit is vir my so inspireren­d dat die jonger generasies oorneem.

 ??  ?? Rachel Jafta, voorsitter van Media 24, professor in Ekonomie by Universite­it van Stellenbos­ch.
Rachel Jafta, voorsitter van Media 24, professor in Ekonomie by Universite­it van Stellenbos­ch.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa