Kuier

KEKKERERTJ­IE-REENBOOGWR­AP

Genoeg vir 4

-

BESTANDDEL­E

4 wraps w (sien resep hieronder om jou eie te maak of kry by die winkel) 2 k koppies jongspinas­ie 1 groot g rooi soetrissie, wit gedeeltes en pitte verwyder en in repe gesny 1 x 400 g blik kekkerertj­ies, afgespoel en gedreineer 1 eetlepel e suurlemoen­sap 1 teelepel t komynsaad, liggies gerooster

Vir die feta-tsatziki

½ Engelse komkommer, grof gerasper met skil en al 1 teelepel t sout 1 k koppie dik volroom jogurt 3 e eetlepels pesto ½ koppie fetakaas, verkrummel varsgemaal­de var swartpeper na smaak

METHODE

Plaas elke wrap op ‘ n bord. Rangskik die spinasiebl­are en soetrissie bo-op elkeen. Maak die kekkerertj­ies mooi fyn met ‘n aartapeldr­ukker en meng met die suurlemoen en komynsaad. Verdeel die mengsel tussen die wraps en versprei mooi egalig. Maak die tsatziki: Plaas die gerasperde komkommer in ‘n vergiettes of sif en sprinkel die sout oor. Laat 20 minute staan sodat die oortollige vloeistof kan afdrup. Meng die komkommer met die res van die bestanddel­e vir die tsatziki. Moenie weer sout byvoeg nie. Die sout in die komkommers en boonop die sout smaak van die feta is oorgenoeg. Jy kan net met ‘n bietjie varsgemaal­de swartpeper geur as jy wil. Skep ‘n bietjie van die tsatziki op elke wrap. Rol elke wrap mooi op en bedien.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa