Kuier

Maak jou eie wraps

Genoeg vir 6 - 8 wraps

-

Bestanddel­e Metode

2 koppies koekmeel 1½ teelepels bakpoeier 1 teelepel sout 2 eetlepels olie ¾ koppie warm water (nie kookwater nie) Meng die koekmeel, bakpoeier en sout in ‘n bak en gooi die water en olie in ‘n ander bakkie saam. Voeg die olieenwate­rmengsel een eetlepel op ‘n slag by die meelmengse­l en roer elke keer goed met ‘n vurk deur. Moenie meer as een eetlepel op ‘n slag probeer broer nie. Hou aan totdat al die vloeistof by die meelmengse­l geroer is. Teen die einde bhoort jy ‘n stywerige, effe taaierige deeg te hê wat jy met jou hande bymekaar kan skraap. Knie die deeg op ‘n meelbestro­oide oppervlak vir ongeveer 4 -5 minute of totdat die deeg lekker hanteerbaa­r en elasties is. Bedek die deeg met ‘n klam vadoek en laat vir 20 minute rus. Maak balletjies die grootte van ‘n gholfbal en sit dit op ‘n plat bord. Sorg dat die balletjies nie aan mekaar raak nie. Bedek edek weer met ‘n klam doek en laat vir 10 0 minute rus. Rol die balletjies een vir een en op ‘n meelbestro­oide oppervlak lak uit totdat elkeen ‘n sirkel van ongeveer geveer 15 – 20 cm in deursnee en ongeveer 2 mm dik het. Plaas dit t op ‘n bord en bedek met kleefplast­iek. Vehit ‘n pan an oor droë hitte en plaas ‘n deegsirkel net so op die ongesmeerd­e, ongeoliede verhitte pan-oppervlak en braai ongeveer 30 sekondes aan elke kant. Jy sal sien hoe bruin blasies oor die hele wrap vorm. Haal dit onmiddelli­k uit die pan, plaas dit op ‘n bord en bedek met ‘n vadoek om te keer dat dit uitdroog.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa