Dagga: SAmoetnogbaieleeroorw ette
Dit lyk asof Suid-Afrika nog baie moet leer oor hoe om dagga te reguleer. Ons het gaan kyk hoe die Nederlanders dit doen.
Al het die Grondwet hof in September vanjaar dagga vir privaatgebruik in Suid-Afrika gewettig ,bestaan daar nog baie onduidelikheid daaroor , maar waar dan beter omte gaan kers opsteek asb y die Nederlanders waar hulle al in 1972 hul dagga wette verslap het .
Neder land het dag gaas minder gevaarlik geklassifiseer enge de kriminalis eerom dit te onderskei van gevaarlikerdwelms soos opium en heroïen . Omdatstudies toe getoon het die matige gebruik van dagga is relatief onskadelik , hethulle di tin dieselfde kategorie as alkohole n tabak gesiteer derasomditas’ n gevaarlike dwelm te behandel .
So was dit toe ’ n lekker herfsoggend ( di snou herfs indien o ordelike halfrond )in Amsterdam toe Kuier twee laggendejongmense , elkeen met 5 g dagga , in diehalfvol Pope y e-koffiewinkel raakloop . Hulle het dit teen €5( so R 80) elk gekoop , by ’n tafel g aansit , dit fyngemaak en rustighul z o l l e begin swaai . Dié vriende is twee22- jarige toeriste , een van Nieu-Seelanden die ander van Kalifornië .
Daar het lekker rustige , maar ritmiesemusiek gespeel . Nog twee meisies het ingekome n ook gou-gou aan hul z ollebeg insuig . Niemand het gedink dis snaaksnie , want Pope y eis een van die baie koffiewinkel sin Amsterdam en die breër Neder land waar jy dagga wettiglik kan koop engebruik.Inderwaarheidfloreerdiekoffiewinkelshieronderdiest eunvandiederduisendetoeristewatAmst erdamjaarliksbesoek .
Albeidiejongmannesêhuller ookdaggaalvan15jaaroudaf .“Ekhetnetbaiegelagt oeekditvirdieeerst ekeergebruikhet.Dithetm ygeluk kig,lomerigen‘hoog’laatv oel,”sêdieN ieu-Seelander.Hysêhoemeerh ygerookhet,hoeminderwasdieuit werkingdaar van.
“Dieeerstekeerwas’ nbaieint ensegevoel.”Hysêh ygaannieophounie .
SyAmerikaansevriendhetookg ’nplanneomopt ehour ooknieenh ysêdaggarook“het’nuitwerkingopjoukop ”,terwyldieanderdaggapr odukte(edibles)sooskoek ies,teeensjokoladejounetlomeriglaatv oel.
WORD STEEDS BEHEER
’nPaarstratewegby’ nanderkoffiewinkel,GreyArea, verteldieeienaar ,JonF oster,ditbestaanalseder t1994. “Dis’ nplekwaarverskillendemensevanr egoordiewêreldrookenvriendemaak .InNederland,dieeerst elandomw etteteendaggateverslap,isdiebesitvandiédw elmsteedsonwettig,maarnievirpersoonlike gebruiktuisofin“koffiewinkels”nie.
Gelisensieerdekoffiewinkelsofr estaurante–waar vandiemeest eookkosbedien–w ordtoegelaatomk leinhoeveelhede(5gperk lant)daggaprodukteteverkoop.Diekoffiewinkelsseeiev oorraadmagniemeeras500gw eesnie. Word jy as klant egter betrap met me eras 5 g dagga , word gereken dat jy daarmee handel dryf en jy kan ’ n maksimumboete van €3,500( sowat R 60000) opgelêword . Die besit van me eras 30 g kan ’ nmaksimum van twee jaar tronkstraf of ’ nboete van tot so R 285000 vir ’ n oortreder beteken . Behalwe vir die maksimumhoeveelheid wat koffiewinkels aan ’ nklant mag verkoop , mag hulle nie anderdwelms ( insluitend alkohol ) verkoop nie .Hulleloopboonopdierisikoomgesluittewordashulledw elmsaank indersverkoop.Geenkoffiewinkelmagdaar ombinne’n250mradiusvanskolew eesnie.
In103vandie383munisipalit eiteinNederlandisdaarminst enseenkoffiewinkel,metalt esaam573oordieheleland.Ondanksdiejar elangewettigebeskikbaarheidvandaggainNederlandisselfsindiélandooknogg rootmeningsverskilledaaroor.
Peter Kampschuur, ’n Nederlandse sielkundige, het onlangs in die dagblad
Trouw geskryf dagga veroorsaak onttrekking, ’ n konsep wat glo nie wyd bekend is in die Westerse psigiatrie nie en daarom word dit nie verstaan waarom die dwelm skadelik kan wees nie. Hy skryf onttrekking beteken dat jy buite jou liggaam “hang” as daarin teenwoordig is en gaan gepaard met ’ n toestand van “selfvervreemding”. “Pasiënte wat daaraan ly, sê byvoorbeeld dat hulle nie meer hul emosies goed voel nie en soms selfs dat hul liggaam (of ’ n deel daarvan) nie meer voel of dit deel van hulle is nie.”
Hy skryf dis al jare bekend dat die gebruik van dagga dikwels voorkom in die geskiedenis van pasiënte wat ly aan maniese psigose – ’ n ernstige geestelike versteuring met hallusinasies en onvanpaste gedrag. Peter het gereageer op ’ n Nederlandse kongres waar ontleders, sakelui en beleggers van regoor die wêreld in September vanjaar idees uitgeruil het oor die groeiende mark vir dagga. Dit word in dié kringe as die “groen goud” bestempel.
Hy hou vol kannabis is nie genesend nie en dat dit misleidend is om die gebruik daarvan “medisinaal” te noem. Hy sê dit dra minstens by tot kranksinnigheid, maar dit word net opgemerk in mense wat aan maniese psigose ly. “In my praktyk sê ek aan kliënte of hulle reeds verslaaf is of nie, ek kan hulle net van diens wees indien hulle daggagebruik laat vaar.” Net die volgende dag is hy in die briewekolomme van Trouw gekritiseer as “eensydig” in sy kommentaar en het ’ n vrou met ’ n lewensmaat van 80 vertel van hoe daggatee sy pyn verlig.
STRENGER OPTREDE
Maar ook die Nederlands Huisartsen Genootschap (NHG) het in Junie in ’n nuwe standpunt gevra dat die voorskrif vir dagga as pynverdower eers gestop word. Die NHG het die pynstillende uitwerking bestempel as “te gering”. In ’n verslag hieroor voer die NHG aan dat dié dwelm net waardevol kan wees in die finale fase van iemand se lewe as niks anders help nie. “Ons sê nie dit werk nie, maar daar is tans nie genoeg bewyse nie.”
Die NHG beskryf die rook van dagga as “skadelik vir die lugweë” en beveel aan dat dit as laaste uitweg vir medisinale doeleindes (soos dagga-olie) net op voorskrif verkry moet word.
Ook Mark Rutte, die Nederlandse eerste minister, het teen eksperimentering met dagga gewaarsku. Hy het tydens ’n onlangse besoek aan Kanada gesê hoewel sy land gesien word as die bastion van dagga-gebruik in Europa, moet mense dit eerder nie probeer nie. “Die dagga wat jy vandag kan koop, is baie sterker as voorheen, wat sleg is vir gesondheid, veral vir jong mense,” het hy volgens die The
Jakarta Post gesê. In Nederland word verskeie daggaprodukte verkoop. Dit sluit in jelly beans, lollipops, sjokolade, koekies en roomys. Dit word oral binne spesialiteitswinkels en in winkelvensters geadverteer. Die skrywer het die sjokolade, ’ n groterige koekie en tee probeer. Dit het in alle gevalle ’ n vae rustige uitwerking gehad, met lomerigheid later.
Dagga in die koffiewinkels kan in verskillende sterktes gekoop word. Hoe sterker, hoe duurder en die pryse wissel van €5 (so R80) tot €20 (so R300) vir 5 g dagga in dié winkels. ’n Sjokolade en koekies met sjokolade in die spesialiteitswinkels kos €10 (so R160). Een teesakkie en een lollipop kos €2 (so R33). Dit is nie onwettig om dit te verkoop nie, omdat dit nie THC (psigoaktiewe bestanddeel) bevat nie, sê ’n winkeleienaar. Nie-rokers se belange word darem ook in ag geneem en in April vanjaar het Den Haag die eerste Nederlandse stad geword om die buigsame houding teenoor dagga in te perk. Daggarokery in die middestad is ná klagtes van inwoners verbied. Die verbod word oor twee jaar hersien.
BEKOMMERD
In Suid-Afrika is daar groot kommer in onderwyskringe oor die wettiging van dagga. Chris Klopper, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Onderwysunie, sê daar word algemeen aanvaar dat daggagebruik die beginpunt is vir die meer ernstige misbruik van ander dwelms en die aanvoeling is dat misbruik nog meer ernstige afmetings gaan aanneem.
“Die misbruik van dagga in privaateiendom gaan hoegenaamd nie gekontroleer kan word nie weens die praktiese implikasie van die hofuitspraak. “Dit gaan gewis tieners verder laat eksperimenteer.”
Chris sê onderwyskenners voorspel dat veral diep landelike skole en township-skole ’n vlaag van dwelmmisbruik in die gesig staar weens die moeilike praktiese kontolering van dagga.
Danie van Wyk, ’n onderwyskenner, sê die probleem in Suid-Afrika is dat wette nie gepolisieer word nie. “Ek is bevrees dieselfde gaan gebeur met daggawette.” Nederland is ’n ontwikkelde land waar wette streng toegepas word. “Suid-Afrika as ontwikkelende land beskik nie oor die vermoë om eenvoudige wette af te dwing nie,” sê hy.