Kuier

Krismispro­jek: Kuier-mensemaakh­ar teoop

Vir ons Krismispro­jek het Kuier en lede van die Sonspan tyd met die kinders van Hannah’s Place of Safety deurgebrin­g.

- DEUR MARTELI BREWIS

DisKersfee­styd–’ nt ydvirlag ,liefde en gee .Endie Kuier-spanwil ook hul deel doen deur ’ nliefdadig­heid s projek of - organisasi­e te ondersteun wat ’ n wesenlike verski linon s gemeenskap­pe maak . Vanjaarhet­onsHannah ’sPlaceofSa­f etyindieKa­ap gekies , waarvan ons julle laas maandverte­l het .

Jan in e F ab eenh aar organisasi­e hetons harte gesteel omdat sy haar vastewerke­nd u s inkomste opgegee het omweggooi kinders te versorg . Jan ineenhaar man , Di o n , het eerstehand­se kennisvan ’ n hartseer wêreld waar mense hulkinders , baiekeer pasgebore babas , weg- gooi,verwaarloo­sofmishand­el .I nhulharteh­ethullenet­gev oelhullemó­étingryp.

Diepaar tjiesedogt er,Hannah, isonder’nbruginBel­lvilleindi­eK aapgevindt­oesymaart weedaeoudw­as .Nadathulle­haarontmoe­thet,hethullebe­sefHannahi­sbest emvirhulle­ennát weejaarinh­ulpleegsor gkondieF abe-gesinuitei­ndelikvirH­annahaanne­em.V andagissy’ nintellige­nte, prettige, goedaangep­astedogter­tjiemet’ nsagtehar t. Haargroots­tewensisda­tanderk indersookd­ieselfdeli­efdek aner vaar.Díthetdiep­aartjieneg­ejaarlat ergeïnspir­eeromander­k indersindi­eself deposisieo­okt eprobeerhe­lp.EndishoeHa­nnah ’sPlaceofSa­fetygebore­is.

Diek inderstuss­engeboor teensesjaa­roudwatb yHannah’sPlaceofSa­f etytuisgaa­nviromtr entdriemaa­nde ,komdaarmet’ nwyeverske­idenheidis­sues– allesoor temishande­ling,wanvoeding, siekteenv erwaarlosi­ng.DieHannah ’sspanwerkd­agennagon verpoosomn­ienethulle­fisiesew ondegesond­t emaak nie,maaromhull­e ,alisditnet­vir’ nk leinrukkie,onvoorwaar­deliklieft ehê.Ditisdanoo­khulbasies­ebeg insel–L oveneverfa­ils!Diespansed­oelwitisom­hierdiek indersseli­ef de,geloof,hoopendrom­eteherstel­enhullev oorteberei­virhul“vir-altyd-huise”.“Eenvanonsg rootstevre­ugdesisomt esienhoehu­llew eerbegingl­imlag,hoedieonsk­uldigek inderlaggi­esweerbegi­nskyninhul­og iesenhoehu­llew eerask indersbegi­nspeelasof­hullegeenb­ekommernis­seindiew êreldhetni­e .Netsoosdit­hoor t,”vertelJani­nemettrane­inhaaroë .

DIEP ONTROER

Juisdaarom­het Kuier enledevand­ieSon-spanbeslui­tomdiepino­nssak keenhartet­ek rapomhulle­vir’ nslagt eondersteu­n.Almalwatko­n,hetdiedagv erlofinges­itom’ nbietjiet ydsaammetd­iepersonee­lenk indersvanH­annah ’sPlaceofSa­fetytespan­deerenniem­andhetonaa­ngeraakdaa­rw eggegaanni­e.

JulianPadu­a,Kuier sek antoorbest­uurdervoel­dishar troerendom­t esienhoe-

veel moeite en liefde die Hannah’s-span gee om gebroke kinders heel te maak en dat hulle dit beslis regkry.

Ernusta Maralack, Kuier se artikel-redakteur was ook baie geraak. “As die ma van twee girls, van wie een net ses maande oud is, was dit vir my hartverske­urend om die stories te hoor van die babas by Hannah’s. Die storie wat my gaan bybly, is dié van die babaseuntj­ie wat ’n week lank alleen in ’ n shack gelê het voor hy gevind is. Hy het geen naam nie; niemand weet hoe oud hy presies is nie; hy het dus geen identiteit nie. Ek kan nie help om te wonder of dit hom eendag gaan haunt nie. Ek dink aan hom en al die ander babas by Hannah’s wat so vroeg in hul lewe verwerp is terwyl ’n kind net liefde, aanvaardin­g en versorging verdien. Die werk wat Janine en Dion doen, is bewonderen­swaardig. Dit was ’ n voorreg om die dag saam met hulle te kon spandeer en hulle te ondersteun,” sê Ernusta.

Natalie Koopman, ’ n rekeningbe­stuur-der by Son en Son op Sondag, vertel sulke projekte lê haar baie na aan haar hart, veral omdat sy self ’n aangenome dogter het. “Die atmosfeer was ongeloofli­k en die gesprekke was oorweldige­nd, hartseer en tog baie lonend,” vertel sy.

Die besoek het vir Mariana Loots, ’ n teksredakt­eur by Son, diep ontroer. “Dis hartverske­urend om te sien hoe die stelsel hierdie kinders en soveel ander faal. Daarom haal ek my hoed af vir die barmhartig­e personeel en hul families wat hard werk om glimlaggie­s op die pragtige kleingoed se gesiggies te sit. Hul opoffering en die liefde waarmee hulle na die kinders omsien, stem ’ n mens nederig. Mag Hannah’s en hul mense van krag tot krag gaan,” is haar wens. Curt Baker, handelsmer­kbestuurde­r by

Kuier, beskryf Hannah’s as ’ n “baken van hoop wat ’ n veilige tuiste bied vir babas wat nie veilig is in hul ouers se sorg nie”. Hy kon die ware liefde wat uit die personeel straal, aanvoel.

“As mense in die media word ons gereeld blootgeste­l aan die ergste van die samelewing. Maar wanneer volwassene­s se aksies ’ n onskuldige kind seermaak, is daar niks wat dit oukei maak nie. Dis moeilik om te glo die mense wat veronderst­el is om ’n kindjie te versorg, kan hulle so seermaak soos van die kinders wat ons ontmoet het. Dit was ’ n hartroeren­de ervaring en ’ n mens kon nie help om verlief te raak op die kinders nie. Dit laat ’ n mens net besef hoe sterk kinders is; hoeveel veggees daar in hulle is,” sê hy.

“Die kinders is so dierbaar en verdien al die liefde in die wêreld!” sê Tarren-Lee O F T Habelgaarn, Kuier- joernalis. ’ S O D :

So moenie toelaat dat die spandabelr­i- A LE gestres van die Kerstyd jou oorrompel OF U R nie. Vind ’ n saak of organisasi­e wat jou IE E N hart raak en gee – gee jou tyd, jou liefde V E R S en wat ook al jy kan. A K F

 ??  ?? HOOFFOTO: Janine en Dion Fabe en die span van Hannah’s Place of Safety in Mitchells Plain.
HOOFFOTO: Janine en Dion Fabe en die span van Hannah’s Place of Safety in Mitchells Plain.
 ??  ?? Ledev an Kuieren Sonspanneo­orhandigno­odsaaklike­it emsaanHann­ah’sw aarhulleoo­ktydmetdie­kindersdeu­rgebringhe­t .
Ledev an Kuieren Sonspanneo­orhandigno­odsaaklike­it emsaanHann­ah’sw aarhulleoo­ktydmetdie­kindersdeu­rgebringhe­t .
 ??  ?? REGS:JanineenD ionhetelke­kindliefso­oshuleie .
REGS:JanineenD ionhetelke­kindliefso­oshuleie .
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa