GAAN EET UIT
Die veelsydige wyepypbroek is perfek as formele en informele drag. Vir ’n meer informele geleentheid soos ’n braai, kan jy ’n eenvoudige T-hemp en ’n paar sandale aantrek. Rond dit af met ’n mooi halssnoer.