VAN POOL PARTY TOT SKEMERKELKIE
Moenie skrik vir wit nie, dit is ideaal vir die somer en pas by enige gelaatskleur. ’n Wit linnerokkie is lekker lig en koel en met ’n ligte baadjie kan jy uitstaan.