IMMUUNSTELSEL:
Dis ’n netwerk van organe, selle en weefsel wat saamwerk om jou teen alles te beskerm wat jou siek maak. Dit sluit witbloedselle, limfknope, milt, beenmurg, limfosiete en jou timus in.